WELKOM - REGS-INFORMASIE


Voorwaardes / Regs-Informasie

Al die materiaal op die Buurtwag (NW-SA) web blad, ingesluit sonder limiet alle redaksionele materiale, informatiewe tekste, fotos, illustrasies, kunswerk, grafieke, uitleg, name, logos, handelsmerke en diens merke is die eiendom van NW-SA of sy affiliasie en lisensieërders en is beskerm deur kopiereg, handelsmerk en intellektuele eiendom wette van Suid-Afrika en ander lande.

Al die sodanige inhoud mag aanskou word, gedruk en aflaai word vir persoonlike nie-kommersieël gebruik, solank alle kopiereg, handelsmerk en eiendomsreg is behou word. Geen materiaal mag andersins kopieër word nie, behalwe as vereis deur gewone "browser" op 'n enkel rekenaar monitor. Enige herproduksie, distribusie, heruitsending, en raming of ander gebruik op enige ander webwerf of netwerk rekenaar is verbied.

Ontkennings

Terwyl NW-SA redelik pogings gebruik om te voorsien dat akkurate en op -tot- datum informasie op hierdie webwerf verskyn, maak NW-SA geen waarborg of hervoorstelling ten opsigte van sy akkuraatheid nie en neem geen plig aan om die informasie op te dateer nie.

Gebruik van hierdie webwerf is by die risiko van die gebruiker. NW-SA neem geen verantwoordelikheid of verpligting aan vir skades veroorsaak deur viruses of andersins aan rekenaar toerusting of sagteware as 'n direkte oorsaak van toegang tot hierdie webwerf van die internet.

NW-SA en sy affiliasie ontken alle waarborge van enige manier, uitdruklike, te kenne gee, of andersins, ingesluit sonder limiet waarborge of verhandelbaarheid, fiksheid vir 'n presiese doel, of nie-oortreding. In geen geval sal NW-SA of sy affiliasie aanspreeklik wees vir skades, ingesluit spesiaal, per ongeluk, indirek, gevolglik, verlies geskik, data, of profyte, hetsy of nie aanbeveel, en op enige teorie van verpligting, voortspruitend uit of in konneksie met gebruik of werkverrigting van hierdie webwerf materiale.